Filling the Gap

6 July 2020

Filling the Gap op Radiokansel 657AM poog om ‘n multi-generasie samelewing te skep wat God verheerlik. Die program spreek kwessies soos dwelmmisbruik, groepsdruk, jong huwelike en meer aan. Die doel is om tieners en jong volwassenes te help om deur die uitdagings van die lewe te kom.

Filling Gap Radiokansel 657AM

Filling the Gap

Suksesvolle dialoog tussen generasies

Meer inligting




Current track

Title

Artist

Background
Radiokansel 657AM