GNT: Onderhoud Hoogtepunte
15 Nov 2020
Een van die hoogtepunte van Goeie Nuus Tyd (GNT) is ons onderhoude met ‘n wye verskeidenheid mense uit verskillende agtergronde. Die keuse van onderwerpe wissel van apologieë tot daaglikse inspirerende boodskappe en lewe in Suid-Afrika. Ons kry ook gereeld kundiges om te deel oor temas soos Christelike sakehoofde in die moderne era. Ouerskap, berading en lewensvaardighede.