GNT: Versterk Jou Huwelik
25 Nov 2020
Tydens Goeie Nuus Tyd (GNT) se “Versterk Jou Huwelik” deel paartjies uitdagings, oorwinnings en harde lesse geleer op hulle lewenspad. Met hierdie kosbare getuiennisse deel ons inspirasie, wysheid en praktiese raad gebaseer op die Woord van God om paartjies te help deur die talle uitdagings wat huwelike vandag in die gesig staar. Vir die volledige Radiokansel snitlys besoek ons kanaal op iono.fm.