Met Hart en Siel 13 Oktober 2020

R35.00

Tydens hierdie uitsending van Met hart & siel gesels Christine Ferreira met Stephne Jacobs van Reach for Recovery, Dr. Samantha Baron van vertel oor nuwe genetiese toetse wat kan help met die voorkoming van borskanker, Annake van Rooyen, ‘n borskanker-oorwinnaar deel haar getuienis. Dr Macolm de Rouxbais gesels oor sy boek Hoop, heling & Harmonie Dink nuut oor siekte en genesing en predikant, John Wessels van die Trinity-gemeente in Linden, Johannesburg bespreek die verskil tussen hoop en optimisme.

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Met Hart en Siel 13 Oktober 2020”

Your email address will not be published. Required fields are marked *