Met Hart en Siel 16 Junie 2020

R35.00

16 Junie staan bekend as Jeug-dag in Suid Afrika, daarom het Christine Ferreira met kenners gepraat oor hoe ons as ouers ons kinders en tieners beter kan verstaan en beter met hulle kan kommunikeer. Die kenners sluit in Aletté-Johanni Winckler, Wendy Maartens, Vicky van Wyk, Johan Smit. As jy ‘n ouer is, dan is jy byna genoop om die program te luister!

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Met Hart en Siel 16 Junie 2020”

Your email address will not be published. Required fields are marked *