Andrew Wommack Ministries

Geskeduleer op

Sondag 20:00 20:30

Kragtige leringe oor 'n verskeidenheid onderwerpe.

Tagged as: ,
Kragtige leringe oor 'n verskeidenheid onderwerpe.

Andrew Wommack Ministries is ‘n program op Radiokansel direk vanaf Andrew Wommack.

‘Meer as vyftig jaar gelede het ‘n ontmoeting met God ons lewens vir altyd verander, en ons glo dat Hy dieselfde vir jou sal doen. Ons beskou dit as ‘n voorreg om die waarheid oor Sy lewensveranderende krag en genade met jou te deel.

God het ons geroep om die waarheid van die evangelie aan die liggaam van Christus te leer. Met spesiale klem op sy onvoorwaardelike liefde en die balans tussen genade en geloof. Ons doen ons bes om die roeping te vervul deur onderrig by konferensies, in kerke, op televisie te gee en deur ander op te lei.’

Voorbeelde van onderwerpe:

  • Leef in die balans van genade en geloof
  • Hoe om God se stem te hoor
  • Word ‘n lewende offer
  • Gesag van die gelowige
  • Die belangrikheid van die Woord

Skakel in vir Andrew Wommack Ministries op Radiokansel vir kragtige leringe oor ‘n verskeidenheid van onderwerpe. Vir ‘n soortgelyke program, skakel gerus in vir Table Talk with Tyrell Haag.


Lees meer

Current track

Title

Artist

Background
Radiokansel 657AM