Coaching Moment with Dr Bill Price

Geskeduleer op

Maandag 05:30 06:00

'n meer doelgerigte en betekenisvolle lewe

Tagged as: ,
Lewe tot jou volle potensiaal!

Adverteer op Radiokansel 657AM

Coaching Moment with Dr Bill Price op Radiokansel 657AM is ‘n kragtige 30-minuut insetsel deur Dr Bill Price.

Tydens die program bespreek hy onderwerpe wat persoonlike groei aan wakker, en bied ook gevorderde besigheidsafrigting aan.

Onderwerpe sluit in:

Dr Bill Price se missie is om mense te bemagtig om die lewe tot hul volle potensiaal en in oorvloed te kan leef. Skakel in vir Coaching Moment with Dr Bill Price op Radiokansel en laat hom toe om jou stap-vir-stap na ‘n meer doelgerigte en betekenisvolle lewe te lei.


Lees meer

Current track

Title

Artist

Background
Radiokansel 657AM