Die Christen Reis

Geskeduleer op

Vrydag 09:00 11:00

Deur Bybelse insigte, getuienisse van gelowiges wat ook op hierdie reis is, en praktiese raad, word elke luisteraar gehelp om nader aan God te leef en Sy doel vir sy / haar lewe te ontdek.

Die Christen Reis is ’n inspirerende program wat gelowiges toerus en bemoedig op hul geestelike pad.

Elke week word temas soos geloof, genade, volharding en die daaglikse wandel met Christus verken. Deur Bybelse insigte, getuienisse van gelowiges wat ook op hierdie reis is, en praktiese raad, word elke luisteraar gehelp om nader aan God te leef en Sy doel vir sy / haar lewe te ontdek. Elke Christen is op ’n reis – een van groei, uitdagings en oorwinning.

Kom luister elke Vrydag oggend om 9h00, en laat jou geloof versterk word terwyl ons saam stap op die pad wat deur Christus self voorberei is.

Die program word deur Madeleine Venter aangebied.


Lees meer

Current track

Title

Artist

Background