Omroepers

Ds Johann verkondig reeds vanaf 1985 die evangelie van Jesus Christus. 

Wanda se ervaring in die radiobedryf strek oor meer as twee dekades.

'n Bekende televisienuusanker, omroeper, pastoor & skrywer.

'n Internasionaal-bekroonde spreker en skrywer.

'n Geliefde stem op Radiokansel.

Vusi Leeuw is 'n veelsydige jong leier met 'n passie vir jeugbemagtiging.

Thomson Mashakeni is reeds sedert 1998 betrokke by Radiokansel.

'n Gesoute aanbieder op Radiokansel.

Mpho is veelsydig, uitgesproke en lief vir die lewe.

'n Talentvolle aanbieder op Radiokansel, maar ook skrywer, MC en filantroop.

Matt Viljoen is 'n leraar en herder vir die kudde van God.

Jannie Pelser is 'n bekende gospelsanger, predikant & media-persoonlikheid.

Current track

Title

Artist

Background
Radiokansel 657AM