Gebedsversoek na Radiokansel
Stuur gerus u gebedsversoek na Radiokansel
Het u gebed nodig? Radiokansel besef die belangrikheid en impak van gebed daarom het ons hande gevat met gebedsvennote on u by te staan wanneer u dit die nodigste het. Stuur u gebedsversoek na Radiokansel:
- gebed@radiokansel.co.za / prayer@radiopulpit.co.za
- WhatsApp 067 429 7564; of
- Skakel ons by 012 334 1200
- Of stuur vir ons u gebedsversoek hier op ons webblad