Een Miljoen Uitdaging – Kaartjie



Dankie dat jy hande neem met ons om na 10 ander Suid Afrikaners (of meer) uit te reik met ‘n Boodskap van Hoop.
As ons saam 100 000 Mense kan aanmoedig om na slegs 10 ander uit te reik, kan ons maklik Een Miljoen mense bereik
Laai jou kaartjie hier af en deel gerus met jou familie en vriende (onthou om hulle te vertel waar jy jou kaartjie gekry het)
[display-frm-data id=8803]









