Sunday Sermon

Geskeduleer op

Sondag 08:00 08:30

Word verkwik met ons Sondag erediens

Tagged as
Ons wil graag die grootheid van God aan mense openbaar en hulle leer dat Hy waardig is vir aanbidding en dat God die gawe van verlossing genadiglik aan sondige mense, deur die persoon en werk van Jesus Christus, gegee het.

Om die hart en wil van God te ken, gee ons onsself daaraan oor om die Bybel te verstaan en te onderrig. Ons bedoeling is om die waarheid van God se Woord in ons alledaagse lewe, in ons verhouding met God en met mekaar, toe te pas.

Luister na Sunday Sermon op Radiokansel elke Sondagoggend om 08:00 vir ‘n Engelse preek van die Central Baptist Church in Pretoria en kry jou sielskos vir die week wat voorlĂȘ.


Lees meer

Current track

Title

Artist

Background