Blog one column

Page: 2

Israel is ‘n land van groot betekenis vir Christene regoor die wêreld en vir die eerste keer in byna drie jaar bied Radiokansel weer ‘n toer soontoe aan. Dit is hier waar Jesus se lewe en dood afgespeel het. Jaarliks besoek duisende toeriste Israel en getuig dat dit werklik ‘n lewensveranderende ervaring is. Dit is […]

Baie maal mis ons geleenthede vir danksegging omdat die lewe so ‘n gejaag is en ons onself op ‘n wipplankrit van die lewe bevind. Ons konsentreer so op die probleme en uitdagings wat voor ons staan, waar ons eintlik op die EEN moet fokus wat magtig is om oneindig meer te doen as wat ons […]

Hoe weet jy “nou is dit my beurt” en ek is reg vir diens in God se koningkryk? Daai oomblik van “this is it”? Maar elkeen moet wandel net soos God hom dit toebedeel het, soos die Here elkeen geroep het. 1 Kor 7:17 Die stem van jou roeping Ek vermoed ons het partykeer ‘n […]

Ons eindelose gejaag en moegheid blyk nooit tot ‘n einde te kom nie. Maak ‘n doelbewuste keuse om hierdie feestyd tot ruste te kom. Vind weer jouself, jou mense en jou God. Dit is so asof namate ʼn mens die einde van die jaar sien naderkom, jy jouself in ʼn stroomversnelling bevind. Dié wat bevoorreg […]

As Christene is ons ten doel om vreedsaam te wees en geen verwoesting te saai nie. Ons moet egter ook nie omstanders wees wat bloot staan en kyk hoe onreg in ons land floreer nie. Ons is seuns en dogters van ‘n deernisvolle en liefdevolle God wat vir al sy mense omgee. Massabetogings kan ‘n […]

Soms voel dit of jy alleen stap en daar net een ry voetspore in die sand is. Dat God, familie en vriende jou verlaat het en jy alleen die lewe se swaarkry in die gesig staar. Daar is ‘n pragtige verhaal van ‘n klein miertjie wat op die oor van ‘n groot olifant saamgery het. […]

Om te vertrou en oor te gee is baie moeilik, want ons wil almal graag agter die stuurwiel sit. Ons voel veiliger as ons in beheer is. Maar wat gebeur as ons uiteindelik al ons vertroue in God plaas? Ons wil gewoonlik die terme dikteer en besluite neem. Om die stuurwiel te los en iemand […]

Die konsep van ‘saai en oes’ is een van die geheimenisse van die hemel wat Jesus deur ‘n gelykenis in Matteus 13 verduidelik.

Ken jy die vier basiese persoonlikhede? Weet jy in watter een jy meer dominant is?

Behoeftes is oorvloedig in die liggaam van Christus, en oor die wêreld heen. Daarom vra mense en organisasies voortdurend vir bystand en ondersteuning deur finansiële bydraes en tiendes. Die brandende vraag van die gelowige wat gee is om te weet of jy aan die regte organisasie gee en of dit wat jy gee as ‘n […]


Current track

Title

Artist

Background