Nuus

Ons stel jou bekend aan die kunstenaars wat deelneem aan die Happy People, Radiokansel aanlyn kunsveiling.

Dit is amper tyd om kersinkopies te doen en ons bied jou die geleentheid om ‘n geskenk te gee wat ook lewens sal verander

Happy People & Radiokansel bied ‘n aanlyn kunsveilig aan saam met kunstenaars van regoor die w√™reld vir’n skole fondsinsameling.

Dominee Hermy Damons is die nuwe voorsitter van die Radiokansel 657AM Raad.


Current track

Title

Artist

Background
Radiokansel 657AM