Adverteer met integriteit
Bereik die regte teikengroep vir jou besigheid
Bou jou handelsmerk op vertroue. Bereik 400 000 weeklikse luisteraars wat op adverteerders reageer wat hulle kan vertrou. Ons is jou vennoot in etiese besigheid, morele gesinswaardes en gemeenskapsimpak.
Adverteer met integriteit:
Bereik die regte teikengroep vir jou besigheid
Bou jou handelsmerk op vertroue. Bereik 400 000 weeklikse luisteraars wat op adverteerders reageer wat hulle kan vertrou. Ons is jou vennoot in etiese besigheid, morele gesinswaardes en gemeenskapsimpak.
Skakel luisteraars in kliënte om. Kry boonop toegang tot 'n gehoor wat op betroubare advertering reageer
Impakvolle syfers
Tale
Skakel luisteraars in kliënte om. Kry boonop toegang tot 'n gehoor wat op betroubare advertering reageer
Impakvolle Syfers
Tale
Mors jy jou advertensiegeld op platforms wat nie werk nie?
Jy weet jou besigheid is van hoogstaande waarde, maar dit is deesdae moeiliker as ooit om advertensiespasie te vind waar jy nuwe kliënte kan werf, sonder om ‘n fortuin te bestee.
As jy die besluitnemer in jou besigheid is, soek jy ‘n gehoor wat jy kan vertrou. Die probleem is dat die internet een groot, raserige plek kan wees waar lukrake boodskappe sommer dadelik kan verdwyn. Jou advertensie word nie net gereeld misgekyk nie, maar dit beland ook dikwels op plekke, en saam met produkte, wat glad nie by jou waardes pas nie.
Jy wil tog nie hê jou naam moet tussen al die geraas verdwyn nie? Mens soek nie net geteikende klieks nie; jy wil hê mense moet jou as ‘n betroubare vennoot of familie-bondgenoot sien, nie net nog ‘n verkoper nie. Op oorvol platforms verdrink jou begroting en jou boodskap verskyn langs lae-gehalte inhoud wat jou handelsmerk se hoë standaarde afwater.

Integriteit bo alles: bereik die ideale gehoor op Radiokansel
Vir langer as vier dekades, is Radiokansel ’n bekende en betroubare stem vir Suid-Afrikaanse gesinne. Ons uitsendings is op integriteit en etiese waardes gegrond. Omdat ons boodskap altyd positief is, en hoop bring, luister die teikengehoor nie net nie – hulle vertrou werklik dit wat hulle op ons stasie hoor.
As adverteerder kry jy direkte toegang tot ’n lojale gemeenskap in Gauteng, die Vrystaat en Mpumalanga. Via die Radiokansel slimfoon toepassing besoek jy mense in hul tuistes rondom Suid-Afrika. Wanneer jy by ons adverteer, praat jy direk met besluitnemers en gesinne wat verkies om besighede te ondersteun wat hul waardes deel.
Integriteit bo alles: Bereik die ideale gehoor op Radiokansel
Vir langer as vier dekades, is Radiokansel ’n bekende en betroubare stem vir Suid-Afrikaanse gesinne. Ons uitsendings is op integriteit en etiese waardes gegrond. Omdat ons boodskap altyd positief is, en hoop bring, luister die teikengehoor nie net nie – hulle vertrou werklik dit wat hulle op ons stasie hoor.
As adverteerder kry jy direkte toegang tot ’n lojale gemeenskap in Gauteng, die Vrystaat en Mpumalanga. Via die Radiokansel slimfoon toepassing besoek jy mense in hul tuistes – vanaf die Wes-Kaap tot Wallis! Wanneer jy by ons adverteer, praat jy direk met besluitnemers en gesinne wat verkies om besighede te ondersteun wat hul waardes deel.

Die voordele as jy op Radiokansel adverteer
'n Lojale gemeenskap
Ons gehoor vertrou ons stem. Daarom ondersteun hulle ons stasie en die besighede wat by ons adverteer.
Direkte toegang tot besluitnemers
Jou boodskap bereik die regte besluitnemers op die regte tyd: vanaf mense in die korporatiewe wêreld tot besige ouers wat huishoudelike geldsake bestuur.
Assosieer jou besigheid met vertroue en integriteit
Ons doel is om ‘n bondgenoot vir gesinne te wees, nie net nog ‘n kommersiële stem nie. Wanneer jy ons vennoot is, beteken dit dat jou handelsmerk geassosieer word met etiese praktyke en die opbou van gemeenskappe.
Blootstelling op verskeie kanale
Maak kontak met luisteraars waar hulle ook al is – vanaf tradisionele radio, tot uitsendings oor TV en op ons digitale en sosiale media platforms.
Die voordele as jy op Radiokansel adverteer
'n Lojale Gemeenskap
Ons gehoor vertrou ons stem. Daarom ondersteun hulle ons stasie en die besighede wat by ons adverteer.
Direkte toegang tot besluitnemers
Jou boodskap bereik die regte besluitnemers op die regte tyd: vanaf mense in die korporatiewe wêreld tot besige ouers wat huishoudelike geldsake bestuur.
Assosieer jou besigheid met vertroue en integriteit:
Ons doel is om ‘n bondgenoot vir gesinne te wees, nie net nog ‘n kommersiële stem nie. Wanneer jy ons vennoot is, beteken dit dat jou handelsmerk geassosieer word met etiese praktyke en die opbou van gemeenskappe.
Blootstelling op verskeie kanale
Maak kontak met luisteraars waar hulle ook al is – vanaf tradisionele radio, tot uitsendings oor TV en op ons digitale en sosiale media platforms.
Skakel in op die volgende platforms
Radiokansel is jou daaglikse reisgenoot en jy kan 24/7 inskakel, waar jy ook al is.