Blog

Page: 9

Dit is tyd om ‘n nuwe lied te sing omdat dit ons donkerste uur is! Miljoene mense wêreldwyd beleef tans ondenkbare verlies, uitdagings en onsekerheid. Laat die kinders van God saam hulle stemme ophef om ‘n nuwe lied te sing. Rut se geloofsreis Ek is oortuig daarvan dat Rut ‘n nuwe loflied gesing het toe […]

Ek het al die storie van Dawid en Goliat ontelbare kere gehoor, maar die naweek het ek goed raakgehoor wat ek nog nooit voorheen verstaan het nie en wat my laat besef dat Goliat nogsteeds ons koggel. Toe Saul en die hele Israel hoor wat die Filistyn sê, het hulle geskrik en baie bang geword. […]

Ons leef elke dag in geloof. Dan sê God ons moet met ons hele hart op Hom vertrou en dit word eweskielik moeiliker. Is daar dan ‘n verskil? Die basis van Christenwees is om te glo sonder om te sien (Hebreërs 11: 1). Dan sê God se Woord dat ons met ons hele hart op […]

Dit is wonderlik om te dink tot watter uiterste God gegaan het om seker te maak dat slegs een persoon in die ganse geskiedenis ooit as Sy Messias sou kon kwalifiseer – Jesus Christus. God het baie spesifieke inligting gegee oor die Messias se geboorte, sy lewe, en sy bediening. Nog meer besonderhede is gegee […]

Wanneer ons aan Paasfees dink & Jesus se kruisdood, dink ons ook onmiddellik aan Sy opstanding drie dae later en die ewige lewe.

Op 14 Februarie vier mense wêreldwyd Valentynsdag, maar as kinders van God vier ons ‘n ander soort liefde.

Christene van vandag staar unieke uitdagings in die gesig en Die Woord vir Vandag op Radiokansel is ‘n hulpmiddel om ons te help om geanker te bly in Christus.

Radiokansel kan jou help om jou Testament gratis op te stel en jy sal ook spaar op boedelbelasting.

Jou Daaglikse Metgesel met al die funksies wat jy nodig het by jou vingerpunte.

Jou Daaglikse Metgesel met al die funksies wat jy nodig het by jou vingerpunte.


Current track

Title

Artist

Background