Blog

Page: 8

Kan ‘n gebroke gesin nog met vrymoedigheid sê dat hulle vir die Here staan en Hom dien? As ek geskei het, kan ek soos Joshua steeds sê dat ek en my huis die Here dien? Wat my en my familie betref, ons sal die Here dien. Joshua 24:15 Jare gelede het ek die groot besluit […]

Wanneer ek aan die Here dink, dink ek gewoonlik aan Hom as God van die MOONTLIKE. Hy is ook God van die ONmoontlike. Alles IS moontlik deur Hom (Matteus 19:26). Selfs om dinge te verduur wat ons gedink het nie moontlik sou wees nie. Die tipiese ‘middel-van-die-storm-dinge’ wat ons soveel keer wens ons weg kon […]

Dit is onbetwisbaar dat elkeen van ons voor God se troon gaan staan. Regverdiges kry hulle beloning en ongereddes word vir ewig veroordeel. Dis die een plek waar jy kry wat jou toekom, en sonder die bloed van Jesus is jy verlore. Maar as Christen staan jy daar om meer, of minder, beloon te word […]

Wat is die ware betekenis van Kersfees vir jou as kind van God en sou ons die gawe (geskenk) van Christus herken het toe Hy op aarde was?

Vier God se goedheid saam met ons. Die Here het ons met 40 jaar op die lug geseën, en Sy voorsiening, deur jou, het dit moontlik gemaak.

Die Christen radiostasie wat jou al vir meer as vier dekades lank bedien, bied nou die Radiokansel aanlyn besigheidsgids aan. In September 2021 het Radiokansel vier dekades van uitsaai gevier. Ons is ‘n gevestigde, betroubare en relevante media-stem en ‘n voorkeur Christen radiovennoot in Suid-Afrika, en verder. Met ons aanlyn besigheidsgids kombineer ons nou ons […]

Pakkette op ons splinternuwe aanlyn-besigheidsgids begin vanaf R1 500 per JAAR. Dit is R125 per maand om jou besigheid te lys.

Radiokansel kan jou Testament gratis laat opstel tydens Nasionale Testamente Week van 13-17 September. Die mense wat die waarde van ’n testament wat geldig en op datum is die beste verstaan, is die lede van ons regsgemeenskap. Veral omdat hulle gereeld die kwessies moet hanteer wat ontstaan omdat mense nie ’n testament het nie. Hulle […]

Ons leef in uitdagende tye en om te sê “moenie vrees nie” klink bykans onmoontlik. Elkeen van hierdie persoonlikhede kan kragdadiglik deur God gebruik word. Vandag wil ek jou bemoedig om presies dit te doen. Jy mag dalk voel dat jy alleen deur die ‘dal van doodskaduwee’ gaan. Of deur ‘n tyd wat bitterlik swaar […]

Ons is geroep om die sout en lig van die aarde te wees vir ‘n tyd ek ‘n plek soos dié. kom ons bring God se lig en smaaklikheid in ‘n donker tyd. Daar word in die Bybel telkemale in die Ou en Nuwe Testament verwys na “sout” en “lig”. Dit word binne verskillende verwysingsraamwerke […]


Current track

Title

Artist

Background