Laai die Radiokansel iPhone toep af

Written by on 9 September 2020

Ons moedig luisteraars aan om die Radiokansel iPhone toep af te laai. Jy kan dit vanaf die App Store aflaai.

Radiokansel iPhone Toep Funksies

Die volgende lys bevat slegs enkele van die funksies wanneer u die Radiokansel iPhone toep af laai

  • Luister na Radiokansel regstreek met die klik van ‘n knoppie.
  • Dagstukkies wat Die Woord vir Vandag insluit, geskryf deur Bob Gass.
  • ‘n Direkte skakel na al die nuutste potgooie.
  • Hoe om Radiokansel deur middel van verskillende kanale te kontak; dit sluit ons Facebook bladsy, Twitter, Instagram, e-posadres, telefoonnommer en ‘n deelknoppie, indien u ons kontak besonderhede met iemand wil deel.
  • ‘n Inbox vir enige kommunikasie wat spesifiek met u en Radiokansel verband hou.
  • ‘n Lys van die aanbieders wat u meer meedeel oor elkeen se lewe.
  • As u ‘n bydra wil maak om Radiokansel op die lug te hou, kan u gebruik maak van die “Donasie” knoppie wat verskillende opsies bied.

Current track

Title

Artist

Background