Hlala Nathi

Geskeduleer op

Dinsdag 20:00 21:00
Woensdag 20:00 20:30
Donderdag 20:00 21:00
Vrydag 22:00 21:00

Verdiep jou kennis van die Woord

Tagged as:
Verdiep jou kennis van die Woord.



 

 

Hlala Nathi verskaf Bybelse leringe en onderrig op Radiokansel 657AM.

Verskillende predikante leer die Woord van God oor relevante temas en die alledaagse stryd en uitdagings van die lewe om sodoende Christene op te bou en aan te moedig om te oorkom. Die doel is om Christelike perspektief en begrip te gee oor hoe om die lewensstryd te hanteer en om te weet wat die Bybel oor verskillende onderwerpe sê. Ons hoop om luisteraars se geloof op te wek deur die Woord te verkondig en te leer, soos Paulus verduidelik in Romeine 10.17.

Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God.

Hlala Nathi is ‘n pastorale onderrigprogram op Radiokansel 657AM. Sluit by ons aan vanaf Dinsdae tot Vrydae van 20:00 tot 21:00. Die program bevat leringe in Zulu, Sepedi en Engels.


Lees meer

Potgooi van vorige episodes


Current track

Title

Artist

Background
Radiokansel 657AM