Derek Prince

Geskeduleer op

Maandag 11:00 11:15
Woensdag 20:30 21:00
Vrydag 11:00 11:15
Sondag 00:30 01:00

 Tydloos in die waarheid wat dit verkondig

Tagged as: ,
Tydloos in die waarheid wat dit verkondig.



 

 

Derek Prince (1915–2003) is ‘n program op Radiokansel 657AM in samewerking met Derek Prince Ministries.

Hy is die skrywer van meer as 80 boeke, 600 klank- en 110 video-leringe wat in meer as 100 tale vertaal en gepubliseer is. Hy het by baie Christelike konferensies wêreldwyd gepreek. Derek Prins Ministries reik steeds uit na gelowiges in meer as 140 lande met Derek se leringe en vervul die mandaat om aan te hou “totdat Jesus terugkeer”. Dit word bewerkstellig deur die uitreike van meer as 45 Derek Prins Kantore regoor die wêreld, insluitend primêre werk in Australië, Kanada, China, Frankryk, Duitsland, Nederland, Nieu-Seeland, Noorweë, Rusland, Suid-Afrika, Switserland, die Verenigde Koninkryk en die Verenigde State.

Voorbeelde van leringe.

  • God’s Program for the New Self
  • How to Cultivate the New Self
  • The Origin and Nature of the New Self
  • God’s Solution for the Problem of the Old Self
  • The Origin and Nature of the Old Self
  • Healing through Anointing with Oil

Derek Prince op Radiokansel 657AM bestaan uit sy leringe; tydloos in die waarheid wat dit verkondig. Vir vroeg oggend inspirasie skakel gerus in vir Dagbreek met Johann Els.


Lees meer

Current track

Title

Artist

Background
Radiokansel 657AM