Jula Ezwini | Focus on the Word

Geskeduleer op

Sondag 14:00 17:00

Musiek, onderhoude & besprekings 

Tagged as: , ,
'n Geestelike hupstoot vir die opkomende week.



Met trosts gebord deur Die Woord vir Vandag.

 

 

Jula Ezwini (Fokus op die Woord) is ‘n tydskrifprogram op Radiokansel 657AM. Dit bestaan uit onderhoude, besprekings en musiek wat luisteraars aanmoedig en motiveer.

Mense van alle vlakke van die lewe sluit by die program aan om hulle getuienisse te deel van wat God in, en deur, hulle lewens gedoen het. Jy leer uit hulle slaggate en oorwinnings en vier die goedheid van God saam. Ons speel die nuutste musiek, maar ook ‘n paar goeie ou ‘sing-along golden oldies.’ Die doel is om nie net jou gees op te hef nie, maar ook om jou te help om ‘n goeie gees te handhaaf. Gedurende die drie ure kan jy verskillende temas verwag. Die program is propvol waardevolle inligting, Bybelse nuggets van wysheid, en meer.

Luisteraar interaksie vorm ‘n groot deel van die program. Hulle word uitgenooi om by die gesprek aan te sluit en hulle gedagtes deur ons verskillende kommunikasie platforms te deel.

Hier is voorbeelde van onderwerpe wat ons tydens die program bespreek.

  • Is ons in ‘n verdrukking (of nie) weens die rol van tegnologie? Ons is in die 4de industriële rewolusie, waar kunsmatige intelligensie lewens verander en op enorme maniere beïnvloed.
  • The Crisis of Fatherlessness kyk na die pyn en stryd wat jong seuns deurmaak terwyl hulle groot word.
  • Deel kragtige getuienisse en verhale van herstel en oorwinning oor depressie.

Die talentvolle Bahle Nhlapho is jou aanbieder vir Jula Ezwini op Radiokansel 657AM. Sluit by haar aan, Sondae tussen 14:00 – 17:00. Sy saai in beide Engels en isiZulu uit.


Lees meer

Potgooi van vorige episodes

Jammer, daar is nie iets op die oomblik nie.

Jula Ezwini | Focus on the Word span

Bahle het 'n passie om die Goeie Nuus te versprei op Radiokansel.


Current track

Title

Artist

Background
Radiokansel 657AM