Spectrum with Mpho

31 August 2020

Indien jy ‘n Spectrum program op Radiokansel misgeloop het kan jy die potgooi hier vind. Dit is ‘n nuus- en aktualiteitsprogram op 657AM en Radio Kaapse Kansel 729AM en word aangebied deur Mpho Mokou. Moeilike vrae waarop luisteraars antwoorde nodig het word hier gevra, of dit nou Christen, lewe of besigheidsverwante vrae is. Die program bied luisteraars ‘n wye spektrum van onderwerpe.

Spectrum Mpho Radiokansel 657AM

Spectrum with Mpho

Jou wêreld nuus met 'n Bybelse perspektief

Meer inligting




Current track

Title

Artist

Background
Radiokansel 657AM