Vrouekamp
Gebeurtenis inligting
| Datum: | 3 May 2024 |
|---|---|
| Tyd: | 16:00 |
| Kontaknommer: | 0836524763 |
Besonderhede
Kom woon Radiokansel se jaarlikse vrouekamp by saam met Janine van Niekerk en die Krone span.
Datum: 3-5 Mei 2024
Plek: La Wiida Lodge Centurion
Kontak Yolande Steenkamp by kamp@radiokansel.co.za vir meer inligting.