Kalahari Stories

1 November 2020

Donderdae gedurende Spektrum op Radiokansel 657AM vertel die befaamde storieverteller, HJ Cronjé, vir ons een van sy Kalahari stories, vind die potgooi hier indien jy ‘n episode misgeloop het. Sy getuienis verhale het ‘n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Heerlike luistergenot! Jy kan die volledige Spektrum snitlys ook vind op iono.fm.

Spektrum met Johann Els

Jou middag inspirasie in die verkeer

Meer inligting



Current track

Title

Artist

Background