Christianity Works

Geskeduleer op

Saterdag 14:00 14:30
Sondag 00:00 00:30

kOM NADER AAN JESUS

Tagged as ,
Leerstellings wat relevant is vir die hantering van die 21ste eeu lewe.

Wil jy graag die program borg? Kontak asseblief gospel@radiokansel.co.za.

Christianity Works is ‘n program op Radiokansel 657AM deur Christianityworks, ‘n wêreld bekende media bediening.

Elke week hoor miljoene mense van Jesus deur middel van ons Bybelonderrig-programme. Onderrig wat passievol getrou is aan die Skrif en net so relevant is vir die kwessies waarmee mense in die 21ste eeu te doen kry.

Die organisasie produseer Christelike televisie- en radioprogramme wat hulle gratis versprei. Tans verskaf hulle inhoud aan meer as 1 350 Christenstasies regoor die wêreld, dit sluit gemeenskaps-, kommersiële- en regeringstasies in.

Christianity Works bestaan vir een rede alleen. Om jou te help om nader aan Jesus te kom. Om in ‘n ryk, kragtige, dinamiese verhouding met Hom te staan, sodat jy alles kan wees wat Hy jou gemaak het om te wees.

Sluit aan by Christianity Works op Radiokansel 657AM elke Saterdag en Sondag. Indien jy dieper leringe wil ontvang, skakel gerus in vir Word to the Word.


Lees meer

Current track

Title

Artist

Background