Emgangathweni

Geskeduleer op

Sondag 17:00 19:00

Ontsluit waarhede en ontleed teologiese neigings

Tagged as: ,
Ontsluit waarhede en ontleed teologiese neigings.



 

Emgangathweni (Back to Basics) is ‘n program op Radiokansel 657AM wat daarop gemik is om waarhede te ontsluit. Dit gebeur deur interaktiewe dialoog en besprekings wat deur die talentvolle Ray Legodi gefasiliteer word.

Hy gebruik verskillende perspektiewe, binne die basis van die Skrif, om te wys hoe mense die Bybel gebruik om sekere filosofieë te projekteer. Luisteraars bring hulle eie sienings en ontleding van spesifieke teologiese tendense en word dan teen die Waarheid van die Skrif bespreek.

Luisteraars kan interessante, bemagtigings- en opbouende gesprekke verwag wat ‘n breë spektrum van die Woord van God dek.

Skakel in vir Emgangathweni saam met Ray op Radiokansel 657AM elke Sondag vanag 17:00 to 19:00.


Lees meer

Emgangathweni span

Omroeper, fasiliteerder, joernalis, sosiale ontwikkelaar, strateeg, en pastoor.


Current track

Title

Artist

Background
Radiokansel 657AM