Enjoying Everyday Life with Joyce Meyer

Geskeduleer op

Maandag 11:15 11:30
Vrydag 11:15 11:30

Leef die lewe wat Jesus voor gesterf het

Tagged as ,
Om mense te help leer hoe om die lewe te leef wat Jesus gesterf het om ons te gee.

Enjoying Everyday Life with Joyce Meyer is ‘n gewilde reeks op Radiokansel 657AM. Sy is die stigter van Joyce Meyer Ministries, en ‘n bekende Christelike skrywer en spreker.

Tipiese onderwerpe op die program sluit in:

  • Om woede op God se manier te hanteer.
  • Verstaan die vrug van die Gees.
  • Jy kan die stryd in jou gedagtes wen.
  • Breek die ‘goedkeuring verslawing.’

My passie as leraar van God se Woord is om mense te help verstaan hoe om die lewe, waarvoor Jesus gesterf het, te leef. Ek het deur my eie ervaring geleer dat as jy nie vreugde het nie, maak nie saak wat jy het of wat jy doen of hoe groot jou omstandighede mag wees nie… dit beteken nie veel nie.

Geniet Enjoying Everyday Life with Joyce Meyer regdeur die week op Radiokansel 657AM.


Lees meer

Current track

Title

Artist

Background
Radiokansel 657AM