Wednesday Live

Geskeduleer op

Woensdag 18:00 19:00

'n Dosis inspirasie en bemagtiging

Tagged as , ,
Neem goddelike besluite in ooreenstemming met die Woord.



Met trosts gebord deur Die Woord vir Vandag.

 

In die middel van jou werksweek sal jy ‘n dosis inspirasie en bemagtiging tydens Wednesday Live op Radiokansel 657AM vind.

Die program dek ‘n wye verskeidenheid onderwerpe soos Christelike etiek, gemeenskapsontwikkeling en dissipelskap. Jou aanbieder is die talentvolle Ray Legodi, hy is ‘n fasiliteerder, joernalis, sosiale ontwikkelaar, strateeg en pastoor.

Met Ray agter die mikrofoon, ervaar luisteraars uiteenlopende menings oor verskeie onderwerpe. Die doel is om jou te help om tussen reg en verkeerd te onderskei en goddelike besluite, wat in lyn met die Woord van God, te neem.

Die program wil gelowiges bemoedig en toerus om die uitdagings wat hulle in die gesig staar, te hanteer. Ray speel ‘n fantastiese keuse van Gospel musiek, en sal help om die atmosfeer vir die res van jou werksweek te stel. Jy kan ook inskakel by ons susterstasie, Radio Kaapse Kansel wat uitstekende Woensdag program keuses bied.

Wednesday Live op Radiokansel 657AM poog ook om eenheid van geloof tusssen kinders van God te bring soos wat ons antwoorde saam uit God se Woord vind.


Lees meer

Potgooi van vorige episodes

Jammer, daar is nie iets op die oomblik nie.

Wednesday Live span

Omroeper, fasiliteerder, joernalis, sosiale ontwikkelaar, strateeg, en pastoor.


Current track

Title

Artist

Background
Radiokansel 657AM