Toer na Griekeland
Gebeurtenis inligting
| Datum: | 22 May 2027 |
|---|
Besonderhede
Sluit aan by Radiokansel terwyl ons in die voetspore van die apostel Paulus volg. Toer saam na Griekeland!
Radiokansel nooi jou uit na ‘n unieke toer na Griekeland – ‘n ervaring wat jy net een keer in jou leeftyd meemaak – na Bybelse Griekeland, onder leiding van ds. Karel Verhoef, uitvoerende hoof van Radio Pulpit, en sy vrou, Jonellda.
- Ontdek die antieke stede Korinte, Tessalonika, Filippi en Athene.
- Verken die indrukwekkende ruïnes van Efese.
- Besoek Patmos – die eiland waar die apostel Johannes die boek Openbaring van God ontvang het.
- Geniet die skoonheid van die Griekse eilande.
- Ervaar gemeenskap, aanbidding en Bybelse onderrig.
22 Mei tot 1 Junie 2027
Kontak Stargate International by 011 918 7567, of stuur ‘n e-pos aan info@stargateint.co.za vir meer inligting en die registrasievorm.