Inspirasie
Page: 4
As Christene is ons geroep om volgens die standaarde van God se Woord te leef. Een van die belangrikste aspekte van die Christelike lewe is integriteit en eerlikheid. Ongelukkig is daar tye waar selfs gelowiges kan sukkel om die waarheid na te streef, en soms kan ons val in die versoeking om te jok, hetsy […]
Vergifnis speel ‘n groot rol in elke Christen se lewe en is iets wat ons leer om nie net van God te ontvang nie, maar ook om aan ander te gee. Dis nie altyd maklik nie, maar dit is ‘n kerndeel van die manier waarop Jesus gewys het hoe om te leef. Eeue later is […]
Die herstellende krag van om tyd alleen met God te spandeer is noodsaaklik vir persoonlike groei en om vrede te vind in vandag se besige wêreld. Die Bybel beklemtoon dikwels die belangrikheid van stil wees en gebed vir geestelike vernuwing en persoonlike ontwikkeling. Een van die mees oortuigende voorbeelde hiervan word gevind in die lewe […]
Die liggaam is nie net ‘n fisiese entiteit is nie, maar ook ‘n geestelike woonplek. 1 Korintiërs 6:18 is ‘n fundamentele vers in die Christelike geskrifte wat deel uitmaak van Paulus se brief aan die gelowiges in Korinte. Hierdie vers bied ‘n kragtige en direkte boodskap oor die belangrikheid van seksuele suiwerheid onder Christene. Paulus […]
In die Bybel is daar verskeie verse wat die belangrikheid van sagmoedigheid, nederigheid en ootmoedigheid beklemtoon. Hierdie deugde roep ons op om ‘n vriendelike, vredeliewende en respekvolle houding teenoor ander mense te handhaaf, terwyl ons self nederig en leerbaar bly. Hierdie beginsels is van onskatbare waarde en bring vrede, vreugde en die guns van God. […]
Ek was nog nooit iemand wat probeer het om aan ander se verwagtinge te voldoen nie, maar ek het hierdie drie vrae wat nou al ‘n rukkie swaar op my hart lê: Ek vind dat ek hierdie vrae oor en oor vra en ek kon nie verstaan hoekom ek bekommerd was oor wat ander mense […]
Ons lewe in tye waar daar druk van alle kante af kom, en dan voel dit soms of die bene wankel en die moed min raak. So hoe kan ons staande bly in moeilike tye? Psalm 35:2 gesels oor twee skilde; “Gryp die klein skild en die grote en staan op as my hulp,” waarom […]
Kan God met ‘n krom stok ‘n reguit hou slaan? Wat beteken hierdie stelling? Vir my, is dit ‘n mooi beskrywing van genade. Genade? Waar pas genade in hierdie prentjie? mag jy dalk vra. Wanneer ek aan my eie tekortkominge as ‘n ouer, as ‘n mamma, as ‘n onvolmaakte mens dink en hoe baie ek […]
Meeste mense sukkel op een of ander stadium met die vraag: is ek goed genoeg? Die wêreld het ‘n skewe prentjie vir die samelewing kom skets oor “goed genoeg”. Jy moet ‘n spesifieke tipe werks-posisie beklee, dan is jy goed genoeg. As jy ‘n duur motor bestuur is jy goed genoeg. Wanneer jou man of […]
Balans is so belangrik, ons moet seker maak dat ons nie só ingesteld is om te wen, dat ons lewensmoeg is voordat ons die wedloop voltooi het nie. Die skole het weer heropen en atletiek byeenkomste is aan die orde van die dag. Ons was onlangs by ‘n byeenkoms waar my twee van ons voorskoolse […]