Inspirasie

Page: 6

Seksualiteit en intimiteit het hul ware heiligheid verloor as gevolg van hoe wêreldse perspektiewe maar wat is die Bybelse perspektief?

Het jy al ooit gewonder waarom Dawid gekies het om teen Goliat te veg terwyl al die ander mense teruggetrek het? Wat het Dawid geweet wat hom bereid gemaak het om sy lewe te waag? Was dit die aanloklike belonings wat Saul belowe het? Mense sal groot risiko’s neem as hulle dink dit sal vrugte […]

Jou daaglikse keuses obenbaar baie oor wie jy volg; Christus, jouself of iets anders? Om te kies om God se beginsels uit die Woord te volg, of dit wat Hy op jou hart geplaas het, kan soms uiters moeilik wees. Daar is daaglikse keuses, maar dan is daar ook oomblikke van groot betekenis wanneer die […]

Voel jy soms dat jy vasgevang word in die leuens wat die wêreld oor jou uitspreek en jy weet nie hoe om dit te breek oor jou lewe nie? Wie jy is, waar jy inpas, wat jy mag en nie mag doen nie… Het jy aanvaar dat hulle woorde mag oor jou het, dat dit […]

Ons leef in uitdagende tye en die versoeking om op te gee en nie die wedloop van die lewe te voltooi nie, is vir baie ‘n werklikheid. Vandag wil ons jou aanmoedig om die wedloop te voltooi. Daar sal tye wees wanneer jy voel jy wil die handdoek ingooi, maar moenie moed opgee nie. Jy […]

Hoe om na God se stem te luister is een van die moeilikste onderwerpe om oor te skryf omdat Hy op ‘n individuele vlak persoonlik met elkeen praat. Tog is daar ook beginsels wat vandag nog as riglyne dien. Luister en hoor Menslik gesproke is dit moeiliker om te luister as om te hoor. Moses […]

‘n Paar jaar gelede, het ek ‘n vriend sterkte toegewens deur te sê: “Ek hoop jou planne sal slaag”. Dit het ‘n groot opskudding veroorsaak omdat hy nie tevrede was met my wens vir sy toekoms nie. Hy het dit baie duidelik gemaak dat ek geloof moet hê en WEET dat hy SAL slaag. Jare […]

Dit kan aanvanklik angswekkend lyk om ‘n nuutgebore Christen te wees. Om al die sogenaamde ‘prettige’ dinge wat die wêreld bied, prys te gee, kan ingewikkeld wees. Maar God belowe ons soveel meer as wat hierdie wêreld ooit vir ons kan gee. Jakobus 1:12 sê: Gelukkig is die mens wat in versoeking standvastig bly. As […]

Ons leef in tye van onrus, geweld en ongekende swaarkry, en benodig ons land mense wat opofferende goddelike liefde sal uit leef. Elke dag. Elke plek. “Ons tree dus op as gesante van Christus, en dit is God wat deur ons ‘n beroep op julle doen.  Ons smeek julle namens Christus: Aanvaar die versoening met […]

2021 het soos ‘n sneltrein verbygespoed en voor ek my oë kon uitvee het 2022 aangebreek. ‘n Nuwe, vars jaar lê voor en ek vra myself: Waarvoor glo ek vir hierdie jaar? In wie glo ek? Hierdie is ‘n basiese en baie belangrike vraag, maar voor mens werklik kan vra: “Waarvoor glo ek?” is die […]


Current track

Title

Artist

Background