Inspirasie

Page: 7

Die vermoë om dinge anders te sien, kan onmoontlike situasies omkeer. Wanneer mens op ‘n wintersaand gesellig voor die kaggel kuier, word daar oor alles en nog wat geklets. Só ‘n geklets op ‘n besondere koue aand, lei toe tot ‘n tema wat my op ‘n totaal nuwe manier oor verwagtinge laat dink het. Terwyl […]

Soek ons nog God se stem? Wil ons nog enigsins hê dat God met ons moet praat in vandag se tye? Het die moderne era en tegnologie hierdie behoefte oorbodig gemaak? Weet God se kinders nog hoe om God se stem te hoor? Hierdie is sekerlik die moeilikste onderwerp waaroor ek al moes skryf, want […]

Slegs wanneer jy kies om Hom te volg en Sy stem te gehoorsaam, kan jy in God se beloftes wandel. Die Israeliete kon nie die beloofde land binnegaan voordat hulle verenig was in hul keuse om die Here te volg nie. Dieselfde beginsels geld vandag nog. Na Moses se dood word Josua die leier van […]

Kan ‘n gebroke gesin nog met vrymoedigheid sê dat hulle vir die Here staan en Hom dien? As ek geskei het, kan ek soos Joshua steeds sê dat ek en my huis die Here dien? Wat my en my familie betref, ons sal die Here dien. Joshua 24:15 Jare gelede het ek die groot besluit […]

Wanneer ek aan die Here dink, dink ek gewoonlik aan Hom as God van die MOONTLIKE. Hy is ook God van die ONmoontlike. Alles IS moontlik deur Hom (Matteus 19:26). Selfs om dinge te verduur wat ons gedink het nie moontlik sou wees nie. Die tipiese ‘middel-van-die-storm-dinge’ wat ons soveel keer wens ons weg kon […]

Dit is onbetwisbaar dat elkeen van ons voor God se troon gaan staan. Regverdiges kry hulle beloning en ongereddes word vir ewig veroordeel. Dis die een plek waar jy kry wat jou toekom, en sonder die bloed van Jesus is jy verlore. Maar as Christen staan jy daar om meer, of minder, beloon te word […]

Wat is die ware betekenis van Kersfees vir jou as kind van God en sou ons die gawe (geskenk) van Christus herken het toe Hy op aarde was?

Radiokansel kan jou Testament gratis laat opstel tydens Nasionale Testamente Week van 13-17 September. Die mense wat die waarde van ’n testament wat geldig en op datum is die beste verstaan, is die lede van ons regsgemeenskap. Veral omdat hulle gereeld die kwessies moet hanteer wat ontstaan omdat mense nie ’n testament het nie. Hulle […]

Ons leef in uitdagende tye en om te sê “moenie vrees nie” klink bykans onmoontlik. Elkeen van hierdie persoonlikhede kan kragdadiglik deur God gebruik word. Vandag wil ek jou bemoedig om presies dit te doen. Jy mag dalk voel dat jy alleen deur die ‘dal van doodskaduwee’ gaan. Of deur ‘n tyd wat bitterlik swaar […]

Ons is geroep om die sout en lig van die aarde te wees vir ‘n tyd ek ‘n plek soos dié. kom ons bring God se lig en smaaklikheid in ‘n donker tyd. Daar word in die Bybel telkemale in die Ou en Nuwe Testament verwys na “sout” en “lig”. Dit word binne verskillende verwysingsraamwerke […]


Current track

Title

Artist

Background