Toer na Griekeland


Gebeurtenis inligting
Datum: 22 May 2027
Besonderhede

Sluit aan by Radiokansel terwyl ons in die voetspore van die apostel Paulus volg. Toer saam na Griekeland!

Radiokansel nooi jou uit na ‘n unieke toer na Griekeland – ‘n ervaring wat jy net een keer in jou leeftyd meemaak – na Bybelse Griekeland, onder leiding van ds. Karel Verhoef, uitvoerende hoof van Radio Pulpit, en sy vrou, Jonellda.

  • Ontdek die antieke stede Korinte, Tessalonika, Filippi en Athene.
  • Verken die indrukwekkende ruïnes van Efese.
  • Besoek Patmos – die eiland waar die apostel Johannes die boek Openbaring van God ontvang het.
  • Geniet die skoonheid van die Griekse eilande.
  • Ervaar gemeenskap, aanbidding en Bybelse onderrig.

22 Mei tot 1 Junie 2027

Kliek hier vir die reisplan.

Kontak Stargate International by 011 918 7567, of stuur ‘n e-pos aan info@stargateint.co.za vir meer inligting en die registrasievorm.

 

Current track

Title

Artist

Background