Woordkamp in Afrikaans

Gebeurtenis inligting
Datum: 6 October 2023
Tyd: 17:00
Besonderhede

Kom leer met pret en praktiese opleiding hoe om jou bybel te bestudeer en lief te word vir die Woord.

Vir gesinne, of enkellopende mans of dames.

Aangebied by La Wiida Lodge naby Hartebeespoortdam deur Janine van Niekerk, Izelle Loots, Liese Prinsloo en Yolandé Loots.

R1600 per person – afbetaalbaar. Die prys sluit 4 groot etes en versnapperinge in, beddegoed en handdoeke en ‘n wildsrit is ook ingesluit by die prys.

Vir navrae of besprekings Yolande Steenkamp – kamp@radiokansel.co.za of whatsapp 0836524763

Current track

Title

Artist

Background