So Stuur Ek Julle

1 Oct 2020

So Stuur Ek Julle is ‘n program waar ons gehoorsaamheid aan die Groot Bevel van Matteus 28:18-20 aanmoedig. Jou gashere is Murray en Christine Louw, sedert 1980 sendelinge van die Die Suid Afrikaanse Aksie vir Wêreldevangelisasie (SAAWE).

 

stuur ek julle Radiokansel

So Stuur Ek Julle

Word gemobiliseer vir sending!

Meer inligting




Current track

Title

Artist

Background
Radiokansel 657AM