25th Café

Scheduled on

Saterdag 19:00 21:00

Toegerus vir die lewe

Tagged as ,
Toegerus vir die lewe!

Wil jy graag die program borg? Kontak asseblief gospel@radiokansel.co.za.

 

25th Café is ‘n leefstyl tydskrifprogram op Radiokansel 657AM. Dit poog om jong volwassenes vir vandag se lewe toe te rus.

Hierdie jeug-radioprogram wil graag leefstylveranderinge deur leringe, getuienisse en praktiese toepassings aan jong volwassenes bring. Jou aanbieder is Mpho Putini, ‘n baie begaafde en energieke jong dame.

25th Café bied ‘n verskeidenheid onderwerpe aan wat jong volwassenes in die gesig staar en vrae wat hulle mag hê. Die doel is om jongmense voor te berei vir wat volgende kom. Die program dek dus ‘n breë spektrum leefstylonderwerpe. Hier is ‘n paar voorbeelde:

  • 411 Sessies bestaan uit onderhoude met gaste om huidige kwessies te debatteer.
  • Die Verhoudingshoek fokus op die versterking van verhoudings en beantwoord vrae.
  • Markbemagtiging verskuif die fokus na loopbaan- en besigheidverwante sake.
  • Geldsake: ingeligte besluite en ekonomiese kennis

25th Café op Radiokansel 657AM is gevul met inhoud vir jou geestelike reis na volwassenheid in Christus. Jy kan ook in skakel op die I Am Youth om aalyn te luiser.


Read more

25th Café crew

Mpho is veelsydig, uitgesproke en lief vir die lewe.


Current track

Title

Artist

Background