Just for You

Geskeduleer op

Woensdag 09:00 10:30

'n Tydskrifprogram vir almal

Tagged as , , ,
Van jonk tot oud word versterk en bemoedig.

 

Just for You op Radiokansel is ‘n tydskrif program ontwerp om mense uit alle vlakke van die lewe te bemagtig. Van die jonges tot die ouer en meer gevestigde.

Deur hierdie program poog die aanbieder, Sibongile Mofokeng, om luisteraars in hulle daaglikse reis met Christus te inspireer. Sy versterk en bemagtig luisteraars om die beste weergawes van hulself te wees en wie God hulle geskape het om te wees. Haar gunsteling Skrif om die program te beskryf is Filippense 4:13:

Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.

Just for You op Radiokansel spoor kinders van God aan om ‘n voorbeeld van Sy wysheid in alle vlakke van die lewe te wees. Of dit nou in besigheid, familielewe of elke ander gebied van die samelewing is. Sibongile poog om vanuit ‘n holisties oogpunt te bedien en daarom bespreek sy ‘n wye verskeidenheid onderwerpe, sommige van hierdie is:

  • Hoe om ‘n besigheid te begin.
  • Die hantering van depressie en selfmoord.
  • Tiener Swangerskap.
  • Om kinders volgens die Woord van God groot te maak.
  • Die Goddelike Huwelik.
  • Mediese kwessies, insluitend Endometriose, Diabetes Mellitus, Bloeddruk en Covid-19
  • Sielkundige onderwerpe

Vir Sibongile is die hoogtepunt van ‘n program wanneer ‘n luisteraar inbel om te getuig hoe Just For You hulle op een of ander manier gehelp het.

Vir ‘n soortgelyke program in Afrikaans kan luisteraars in skakel vir Leefstyl op ons susterstasie, Radio Kaapse Kansel.


Lees meer

Potgooi van vorige episodes


Just for You span

'n Gesoute aanbieder op Radiokansel.


Current track

Title

Artist

Background
Radiokansel 657AM