Hlala Nathi

1 July 2020

Indien jy ‘n episode van Hlala Nathi gemis het op Radiokansel 657AM kan jy dit hier vind. Verskillende predikante leer die Woord van God oor relevante temas en die alledaagse stryd en uitdagings van die lewe om sodoende Christene op te bou en aan te moedig om te oorkom. Jy kan die potgooie ook vind op iono.fm.

Hlala Nathi

Verdiep jou kennis van die Woord

Meer inligting



Current track

Title

Artist

Background