Radiokansel Toepassing

Moenie uitstel nie; laai vandag jou voorkeur Christen radiostasie-toep af. Dit is in die Google Play Winkel en op die Apple App Store beskikbaar.

Radiokansel Toepassing op die Google Play Store
Radiokansel Toepassing op die Apple App Store

Christen radiostasie-toepassing: Funksies sluit in

Die volgende lys bevat slegs enkele van die funksies wanneer jy die Radiokansel toep af laai

  • Luister na Radiokansel regstreek met die klik van ‘n knoppie.
  • Dagstukkies wat Die Woord vir Vandag insluit, geskryf deur Bob Gass.
  • ‘n Direkte skakel na al die nuutste potgooie.
  • Hoe om Radiokansel deur middel van verskillende kanale te kontak; dit sluit ons Facebook bladsy, Twitter, Instagram, e-posadres, telefoonnommer en ‘n deelknoppie, indien u ons kontak besonderhede met iemand wil deel.
  • ‘n Inbox vir enige kommunikasie wat spesifiek met u en Radiokansel verband hou.
  • ‘n Lys van die aanbieders wat u meer meedeel oor elkeen se lewe.
  • As u ‘n bydra wil maak om Radiokansel op die lug te hou, kan u gebruik maak van die “Donasie” knoppie wat verskillende opsies bied.

Dit is meer as radio; dit is ‘n manier van lewe! Radiokansel is jou 24/7 Christen radiostasie. Jou daaglikse reisgenoot stap saam met jou. Jy kan ons ook op iono.fm kry. Ons Engels sprekend luisteraars kan die toepassing vind hier.



Current track

Title

Artist

Background