Spektrum

3 October 2020

Jy hoef nooit ‘n Spektrum episode van Johann te mis nie, jy kan luister na al die hoogtepunte hier in die Radiokansel potgooi afdeling. Vind ook al ons potgooie by iOno.fm.

Spektrum Onderhoud Hoogtepunte

Insiggewende en lewensveranderlike onderhoude met verskillende mense uit alle sektore van die samelewing.

Spektrum – Inspirerende Boodskappe

Spektrum bring ook ‘n goddelike perspektief, hoop en waarheid uit die Woord van God.

Kalahari Stories

Donderdae gedurende Spektrum vertel die befaamde storieverteller, HJ Cronjé, vir ons een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het ‘n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Heerlike luistergenot!

Spektrum Johann Els Radiokansel

Spektrum met Johann Els

Jou middag inspirasie in die verkeer

Meer inligting




Current track

Title

Artist

Background
Radiokansel 657AM