Jesus Christus
Die Misterie Geopenbaar In die middel van die Christelike geloof staan ’n waarheid wat te groot is vir ons verstand om ten volle te begryp — die drie-eenheid van God. Vader, Seun en Heilige Gees: een God in drie Persone. Toe Jesus sy dissipels beveel het om te doop in die Naam van die Vader, […]
Wat is die ware betekenis van Kersfees vir jou as kind van God en sou ons die gawe (geskenk) van Christus herken het toe Hy op aarde was?
Dit is wonderlik om te dink tot watter uiterste God gegaan het om seker te maak dat slegs een persoon in die ganse geskiedenis ooit as Sy Messias sou kon kwalifiseer – Jesus Christus. God het baie spesifieke inligting gegee oor die Messias se geboorte, sy lewe, en sy bediening. Nog meer besonderhede is gegee […]
-
Bladsye