Volg Radiokansel se WhatsApp-kanaal
Op soek na daaglikse inspirasie? Radiokansel is daar vir jou!
Volg ons nuwe WhatsApp-kanaal en kry inspirerende inhoud direk op jou foon! Van jou oggend dagstukkies tot motiverende potgooie, ons het dit alles.
Bly ook op hoogte van ons jongste gebeure, opwindende veldtogte en nuus oor jou gunsteling programme en aanbieders!
Om ons WhatsApp-kanaal te volg, gaan na WhatsApp op jou foon, kliek op ‘Updates’ en soek vir Radio Pulpit in die kanale. Jy kan ook op hierdie skakel kliek: https://whatsapp.com/channel/0029Vajbjgd8vd1VH7KS5N47. Kliek dan op die ‘Follow’ knoppie en bly so op hoogte!
Radiokansel – jou daaglikse reisgenoot!