Radiokansel Tuis List Bullet Luister aanlyn
List Bullet Luister op DStv Oudio 182
List Bullet Luister op jou selfoon
 
 
Laai beste programme af

Daar is programme in verskillende tale beskikbaar. Om 'n program af te laai, regs kliek op die skakel en kies "Save Target As..." Stoor die lêer op jou hardeskyf waar jy dit weer kan opspoor.

Beste van April 2013

In the programme Just for you, Sibongile Mofokeng continued with Dr. Mohau Ramile on the topic of abuse in the the marriage. This time they spoke about financial abuse, verbal abuse and trivialising verbal abuse.

Wanda Bam het met Ilze Burden in Leef gesels oor die ontkenning van emosies en die effek daarvan.

In Monday Live, Godfrey Moabi spoke to Dr. Jonas Khauoe in three parts about mentorship. Part 1, Part 2, Part 3

Wynand Rossouw en Braam Klopper het voortgegaan met hul bespreking oor hoe om die rou-proses te hanteer. Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4, Deel 5, Deel 6, Deel 7, Deel 8

In Mphatlalatsane, Themba Mokwena discussed the topic Stepparents: foundation for blended family in four parts. This is a Zulu programme. Part 1, Part 2, Part 3, Part 4

Soekie Krog het in Hartklop gesels oor die Wapenrusting volgens 2 Kor. 10:4 en Gal. 4. Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4, Deel 5, Deel 6

Beste van Maart 2013

Pieter Barnard is geen onbekende by ons luisteraars nie. Betreklik onlangs het Pieter in die program Delf Dieper vertel van 'n uitreik in die Ooste waarop hy en sy vrou was. Pieter is weer uitgenooi om op Dinsdag 12 Maart by Esté Geldenhuys in die ateljee te kom kuier. Romeine 12 sal onder die loep kom asook die begrip outoriteit. Skakel gerus tussen 9 en 11 in en kuier saam oor die Woord wat lewe gee! Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4, Deel 5

The fatal weakness in a Christian's life is unbelief. Faith is our victory, and our connection with Christ's promises and enablements. From the account of a father with struggling faith, today in Bible Perspective, David de Bruyn finds lessons that challenge and convict us about faith and unbelief.

In Mphatlalatsane Melita Sediba spoke about "The right to become children of God".

In Just for You, Sibongile Mofokeng spoke to Dr. Mohau Ramile about Abuse in marriage, Emotional abuse, Psychological abuse and Sexual abuse.

Wynand Rossouw en Braam Klopper het gesels in Familie Vandag oor hoe om die rou-proses te hanteer. Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4

Beste van Februarie 2013

In Dagbreek het Fanie Coetzer in elf dele met ons gesels oor genesing. Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4, Deel 5, Deel 6, Deel 7, Deel 8, Deel 9, Deel 10, Deel 11

In Bible Perspective Rev. David de Bruyn shared with us "The heart of seeking faith".

Bahle Nhlapo spoke to Nhlanhla Zwane about "The Restrictions about marrying in the same church" in the programme Masithethe. Part 1 & Part 2

Wynand Rossouw het met Retha McPherson & Chantelle Kinghorn gesels oor "God se voorsiening". Deel 1, Deel 2 Deel 3

On Monday Live, Godfrey and Mr. Sipho Mseleku talked about the principles of wealth creation.

In die program Familie Vandag, het Wynand Rossouw gesels oor alkohol-verslawing na aanleiding van Maretha Maartens se boek: Deur Trauma. Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4

Beste van Januarie 2013

Niemand van ons kan dit oorweeg om die nuwe jaar, of selfs 'n nuwe maand, ja 'n dag in te stap sonder gebed nie!! Maar hoe lyk ons gebedslewe? Is daar iets wat ek nie reg verstaan nie? Is daar iets nuuts wat ek regtig nou behoort te leer? Hierdie dinge leer mens die beste van mense wat hierdie ding doen - om te bid. Net iemand wat waarlik 'n bidder is, kan ons leer van ware gebed. Ina Vermaak is so 'n vrou. Ina bid. Ina verstaan gebed. Ina sien vrug op haar gebedslewe. Wil jy die jaar op 'n meer vaste voet en vaste grond begin? In Hartklop het Ina Vermaak kom leer oor gebed! Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4, Deel 5, Deel 6, Deel 7, Deel 8

In een van ons Sondag eredienste het Andries Enslin gepraat oor geloof en geluk.

In Delf Dieper, het die wetgewing onder die loep gekom: kinders tussen die ouderdomme van 12 en 16 word nou toegelaat om seksueel aktief te raak. Hettie Brittz was Este se gas in die ateljee om te gesels oor die implikasies van hierdie wetgewing en die noodsaaklikheid daarvan dat ouers by hulle kinders betrokke sal wees om leiding te gee, om geestelik in hul lewens in te spreek en veral ook om 'n voorbeeld te wees na wie die kinders sal opleef!

Pastor Harold Roberts shared with us about how to tame our tongues.

On Monday Live, Godfrey and Mr Sipho Mseleku discussed the importance of putting God first in all that we do, including business.

In HospiVision, Reon Stoman & Dayne Anthony talked to us about how Reon was healed of depression by simply taking God at His Word and proclaiming God's joy in his life.

Beste van Desember 2012

In the programme Mphatlalatsane, Themba Mokwena, discussed how to impart a blessing to your child.

Die einde van die jaar is altyd 'n goeie tyd om voorraadopname te maak van waar ons staan in die gees, maar ook in die vlees. Ons kan so hard werk en onsself dryf van opdrag na opdrag, dat ons gees en ook ons liggame skade ly. Charl Marais is 'n Naturaloog van Nelspruit wat die liggaam besonder goed ken en wat graag raad gee oor natuurlike maniere om gesond te bly. Hierdie gesonde gewoontes sluit ook eetgewoontes in. In Delf Dieper het hy met ons kom gesels. Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4 & Deel 5

Linda Ritchie spoke to Dr. Felicity Schoombie about infidelity in marriage.

Everyone seeks to slow down aging, and some believe science will enable us to cheat death one day. Only one has conquered death and reversed it. In Bible Perspective we considered an incident in which the Lord of life rebuked the grave itself.

Braam Klopper het met ons gesels oor wat ons kan doen sodat die ware betekenis van Kersfees uitkom in die program, Verstaan jy wat jy lees.

Beste van November 2012

In the programme Mphatlalatsane, Themba Mokwena, discussed how to choose friends.

In Delf Dieper het Este gesels met Ester Steyn oor die ontwikkeling van die voorskoolse kind. Deel 1, Deel 2, Deel 3 & Deel 4

In die program Openbaringsinsigte het Rick Moser met ons gesels oor die vlees-wording van Jesus. Deel 1, Deel 2 & Deel 3

Dis vir niemand aangenaam om die woord "kanker" te hoor wanneer jy in 'n dokter se spreekkamer sit nie. Roelien Smith moes hoor dat sy kolonkanker het, maar wat 'n swaard oor haar kop kon wees, is deur ons Vader in 'n Goddelike getuienis omgedraai. Hierdie was 'n baie bemoedigende gesprek in Hartklop. Deel 1, Deel 2 & Deel 3

In Bible Perspective, Rev. David de Bruyn, talked to us about why most people reject Christ.

In die program, Verstaan jy wat jy lees, het Braam Klopper met ons gesels oor die Bybel vertalings. Deel 1 & Deel 2

In Monday Live, Godfrey spoke to Past. Robert Nyalungu about the true Gospel of Jesus Christ. Part 1 & Part 2

Beste van Oktober 2012

In the programme Mphatlalatsane, Themba Mokwena, discussed the following topics:

Hierdie praatjie van Delf Dieper is die opvolg van waar ons gefokus het op dodelike vangstrikke van die eerste dimensie. Tom Gouws het weer met Esté gesels en hierdie keer was die fokus op die dodelike vangstrikke van die tweede dimensie. Daar is verskeie dinge wat kan ontspoor by gelowiges onderweg na die derde dimensie. Die simptome is uitgewys en die Bybelse kuur was voorgehou. Deel 1, Deel 2, Deel 3 & Deel 4

Rick Moser het in die program, Openbaringsinsigte, met ons gesels oor die krag van aanbidding en die krag van gebed.

Linda Ritchie spoke to Marina Bezuidenhout about fathers, fatherlessness and God as our heavenly Father.

In the programme, Masithethe, Godfrey spoke to Past. David Malatse about the cost of discipleship. Part 1, Part 2, Part 3

Dr. André de la Porte, pastorale berader en hoof uitvoerende beampte van HospiVisie het met Pieter Barnard gesels oor mense wat insette moet hê in mekaar se geestelike en emosionele gesondheid.

Beste van September 2012

In Friday Live, Thomson Mashakeni discussed the topic of Spiritual Warfare with Pastor Musa Madlala. Part 1, Part 2

Roelf Schoeman het kursusse oor innerlike genesing ontwikkel en bied dit aan. Vandag in Hospivisie deel hy met Pieter rondom wat innerlike genesing is en hoekom dit nodig is vir elke gelowige.

In Bible Perspective Rev. David de Bruyn shared with us how to be sober without being somber.

Dr. Eva Seobi & Sipho Kaleni discussed the sensitive topic of "mothers-in-law & daughters-in-law".

Beste van Augustus 2012

In Heart to Heart, Sipho Kaleni spoke to Dr. Eva Seobi about the topic: "Women as builders".

Daar gaan deesdae soveel stemme op van Bybelkenners en teoloë wat die grondwaarheid van die Bybel bevraagteken. Ps 11:3 lees: "As die fondamente omgegooi word, wat kan die regverdige doen?" Elkeen van ons het die verantwoordelikheid om te kies wat ons glo en ons geloof moet eerstens rus in en groei vanuit ons persoonlike verhouding met die Almagtige Yahweh Elohim. Verder help dit om te kyk na gebalanseerde navorsing. Dr. Willie Mc Loud is 'n man wat spesifiek die lewe van Abraham gaan bekyk het. Vandag in Delf Dieper sal Este Geldenhuys met Dr. Willie gesels oor die waarheid van Abraham en Sy God. 'n Kosbare gesprek wat baie stemme, wat die Woord bevraagteken, sal stil maak. Moet dit nie misloop nie. Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4, Deel 5

Past. Nonqaba Mosunkutu discussed the role of godly women in these perilous times in the programme Masithethe. Part 1, Part 2

Soekie Krog het met Marelize Nolan, van Rapha Bet-el Bediening, gesels oor "It is time" salwingsolie bediening. Deel 1, Deel 2, Deel 3

Sibongile Mofokeng spoke to Deli Nkosi about how to reconnect with yourself.

Nevil Norden het 'n openbaring van die Here ontvang oor hoe om mense wat vasgevang is in hul situasies, vry te maak. Vanmiddag in HospiVisie deel hy met ons rondom vrymakende waarhede wat lei tot gesondheid - beide geestelik en fisies.

Tonight on Monday Live, Godfrey and Pastor Alfred Monametsi will be talking about the topic: "Fear not".

Melissa Kelly shared valuable information with us on how to eat for easier menopause.
 

Beste van Julie 2012

In Heart to Heart, Godfrey Moabi spoke to Mrs. Constance Malatji about offence. Part 1, Part 2, Part 3

Elena Olivier talked to us in HospiVision about families with different cultures.

In Masithethe, Godfrey spoke to Advocate Puleng Matshelo about the gifts of the Holy Spirit.

Linda Ritchie & Marina Bezuidenhout discussed the topic of "When your significant other doesn't hear you".

In Hartklop het Soekie gesels oor die onderwerp karakter en waardes. Jesus se karakter. Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4, Deel 5, Deel 6, Deel 7

Tonight in Monday Live, Godfrey and Mrs Thoko Nchabeleng are talking about financial wellness.

Dit is onmoontlik om gehoorsaam te wees aan enigeen, as jy die een wat jy behoort te gehoorsaam, se stem nie kan hoor nie. Hierdie dilemma geld ook vir ons gehoorsaamheid aan God Almagtig. Die hele rigting / koers van jou lewe word bepaal en elke besluit wat jy neem, behoort geneem te word op grond van wat jy ervaar dat God vir jou daaroor sê. Ons kan nie genoeg praat oor hierdie onderwerp nie! In Delf Dieper het Esté Geldenhuys gesels met Carol Gossman wat uit haar ervaring lering gegee het oor "To hear the Voice of God". Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4

Este Geldenhuys het met Ds. Ettiene Maritz gesels oor die Heilige Gees. Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4

Beste van Junie 2012

In Masithethe, Bahle spoke to Pst. Sthembiso Mtshali about the topic of spiritual warfare. Part 1, Part 2, Part 3

Wynand Rosssouw het met Gustav en Elna Muller gesels oor "hoe werk my man/vrou se kop?" Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4

In Monday Live, Godfrey spoke to Pastor Alfred Monametsi about "You are safe, no matter the danger before you".

Sipho Kaleni and Claudia Sono discussed the topic of "Missed opportunities". Part 1, Part 2, Part 3

In Hartklop het Soekie gesels oor hoe om kinders te dissiplineer. Deel 1, Deel 2, Deel 3

In Verstaan jy wat jy lees, het Christopher Jurelsohn en Kobus Kock gesels oor die Hemel. Deel 1, Deel 2

Beste van Mei 2012

Om te vrees is gesetel in ongeloof. Ongeloof laat mens vrees. So lank as wat ons vrees in ons gedagtes toelaat, kan ons nie glo nie, en speel die vyand woer-woer met ons koppe! In Delf Dieper het Este met Carol Singleton gesels. Sy het lering en praktiese raad gegee oor die hantering van vrees, sodat ons kan sterk staan in geloof. Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4

Rad Jankovic, a Serb who was enslaved to drugs, crime and great suffering shared in HospiVision about his experiences and how he found healing for spirit, soul and body when he met Jesus Christ. A process started by a simple comic-book tract!

Pastor Tyrell Haag explored the topic of "The Christian and Stress" in the programme Mondays with Linda. Should Christians even suffer from stress? How should Christians handle stress? What can Christians do to minimize their stress? Part 1, Part 2

In Familie Vandag het Wynand Rossouw gesels met Gustav en Elna Muller oor die tema: "Kommunikasie in die huwelik". Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4

Which study-methods exist that can help learners to do well. Sipho Kaleni spoke to Pastor Simthandile Dlepuma about this topic. Part 1, Part 2

Braam Klopper het met George Marchinkowski, Theo Groeneveld en Kobus Kock gesels oor die tema: "Wat beteken dit om sterk te wees?" in die program, Verstaan jy wat jy lees. Deel 1, Deel 2

In Monday Live, Godfrey spoke to Mrs. Mpho Langa about the topic of parenting.

Beste van April 2012

In Delf Dieper het Este gesels met Lindie Gouws, Gerrit Marx & Peter Sekhonyane van Mandate Africa Mission – Wat het gebeur in die geestelike? Ps. 51 Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4, Deel 5

In Tuesday Live Pastor Ray Legodi spoke to Past. Themba J. Totoba about tithing.

Ds. Braam Klopper het met Dirk Venter, Jan-Hendrik du Plessis en Christopher Jurelsohn gesels oor "Die 40 dae tussen die Hemelvaart en die Opstanding" in die program Verstaan jy wat jy lees.

In Masithethe, Bahle Nhlapo spoke to Nhlanhla Zwane and Felicia Buthelezi about relationships.

Sipho Kaleni spoke to Bishop Gladwell Zabane about enjoying marriage - ministering love to one another in the programme Heart to Heart.

Beste van Maart 2012

Pastor Sello Masingi talked about getting to know a good shepherd.

Is versoening en vergifnis in die huwelik moontlik na egskeiding? Is dit moontlik om God se vergifnis patroon na te volg en die huwelik te herstel? Marizelle Strydom deel met ons dat dit wel moontlik is en dat geen huwelik sonder hoop hoef te wees nie. Sy weet, want sy is self daardeur!

"To know him is to love him" has been said about some people, but it is never more true than when said of God. Knowing God as He is leads to loving Him wholeheartedly. But how do we come to know Him? In Bible Perspective David de Bruyn tried to answer this question by considering what it means to live in God's presence.

In Hartklop het Soekie gesels met Leon en Wanda Winterboer. Leon en Wanda is die skrywers van die boek "Embracing Retrenchment". Hulle het met ons gesels oor afdanking. Deel 1, Deel 2, Deel 3

In Dagbreek deel Fanie Coetzer met ons oor "Berge in my lewe". Deel 1, Deel 2, Deel 3

Wynand Rossouw en Soekie Krog het gesels oor seksuele reinheid onder die jeug in die program Familie Vandag. Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4

In the programme Tuesday Live, Pastor Ray Legodi spoke to Pastor Themba J. Totoba about "The role of money in believers' lives".

Beste van Februarie 2012

In HospiVision Rudolph van Schoor shared with Pieter Barnard about the tragedy of suicide. What can be done to avoid the depression and the euphoric uplifting that precedes suicide? Rudolph provides some very valuable answers.

We often hear about 'loving God with all our hearts, souls and minds', but what exactly does that mean? In Bible Perspective, Rev. David de Bruyn considered what the first and greatest commandment means.

In Dagbreek deel Fanie Coetzer met ons oor Goddelike Wysheid. Deel 1, Deel 2

Ons leef in 'n tyd waar verval in verhoudings hoogty vier. Oral hoor jy van gesinne wat verbrokkel en mense wat seer en onseker is. Dan dink mens weer aan die laaste teksvers van die Ou Testament wat verwys daarna dat vaders en seuns met mekaar versoen moet raak en jy kan nie anders as om te besef watter geweldige rol die waarheid speel dat ons deel is van 'n grootliks "Vaderlose generasie". Te midde van hierdie werklikheid, stuur ons Vader vir Carol Singleton met 'n kragtige boodskap dat verhoudings en ook stelsels in die Koninkryk van God, gebou word op verhouding wat in sy kern moet begin ontwikkel tussen Vaders en Seuns – wat natuurlik die vroulike geslag insluit. Hierdie gesprek belowe om 'n gesprek te wees wat fondasies gaan bou en versterk. Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4

Wynand Rossouw en Pastoor Corrie van Wyk het in die program Familie Vandag gesels oor verhoudings tussen Pa's en seuns. Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4

Beste van Januarie 2012

Kan Christene uitbrand? Wynand Rossouw, Dr Andre de la Porte, Dr Pieter Barnard en Erika Beker het deelgeneem aan 'n paneelbespreking oor hierdie baie aktuele onderwerp.

In Mondays with Linda, Christian psychologist Marina Bezuidenhout explored the issue of gratitude in the face of adversity.

In Monday Live Godfrey Moabi talkedg to Mpho Lang - a counselling therapist, about the importance of building relationships in all areas of our lives.

In Hartklop het Soekie gesels met Frans Nortje van Keerpunt berading oor selfbeeld, depressie, trauma, en die huwelik. Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4, Deel 5, Deel 6

Wat sou meer verstandig wees? Om aan die begin van 'n nuwe jaar jou verwagting te bou op nuus en menslike voorspellings of voornemens? Of om op die Here te wag oor wat Sy gedagtes oor die nuwe jaar is? In Delf Dieper het Tom Gouws Woord saamgebring ateljee toe vir 2012, Woord wat ons Vader deur verskillende mense sal bring. Deel 1, Deel 2, Deel 3, Deel 4

Gaan Na
Belê in die Koninkrykswerk van God
Kontak Kliëntediens
Opdateer jou luisteraar- / kliëntinligting
Ander maatskappye wat met Radiokanse ge-assosieer word
Adverteer op die lug of aanlyn
Radiokansel Beradingsdiens
Gaan na ons aanlyn inkopie winkel

 

 

 

 

 


Vertroulikheidsbeleid/Bepalinge & Voorwaardes     Radiokansel © 2013. Alle regte voorbehou