Team Members

Page: 2

Luisteraars deel saam met Franz in die openbaring van die Woord.

Dwain is passievol oor God, sy gesin, jeug, musiek en sport.

David is 'n radio-omroeper, skrywer, spreker en dosent.

Skrywer, redakteur van Lééf, motiveringspreker en radio-omroeper.

'n Ewige student van die Woord van God & bekroonde skrywer.

Tyrell Haag is 'n bekende en gerespkteerde stem in Christen radio-uitsending.

Bekende aktrise, aanbieder op Radiokansel, stemkunstenaar & sanger.

Charles het 'n passie daarvoor om gelowiges te lei om voluit te lewe

Mark Penrith het in Port Elizabeth, in ‘n godvresende huis, grootgeword. Omdat hy niks met die kerk te doen wou hê nie en in opstand gekom het teen ouerlike gesag, verhuis hy na Johannesburg om ‘n loopbaan in IT te begin. Sy vriendin het hom na Gauteng gevolg. Omdat sy Afrikaans was, wou sy graag […]

'n Gerespekteerde en geliefde Radiokansel aanbieder.

Refilwe is bekend vir haar liefde vir mense.

Liese is 'n optimis wat hou van 'n goeie dosis humor.

Current track

Title

Artist

Background