Dagbreek met Johann & Wynand

17 October 2020

Begin jou dag met ‘n inspirerende boodskap tydens Dagbreek met Johann Els en Daybreak met Wynand Rossouw. Ons streef daarna om mense aan te raak en te help om oor hindernisse in hulle lewens te kom. Dagbreek verteenwoordig ‘n nuwe begin, nuwe genade en inspirasie uit God se Woord. Dit gaan oor ‘n familie wat saamkom in die teenwoordigheid van die Skepper met ‘n verwagtende hart.

Dagbreek Johann Els Radiokansel

Dagbreek met Johann Els

Begin jou oggend met 'n vars woord van God

Meer inligting




Current track

Title

Artist

Background
Radiokansel 657AM