Let’s Praise Him

29 September 2020

Wanneer jy in skakel vir Let’s Praise Him op Radiokansel 657AM, skakel jy in vir ‘n kerkdiens op die radio. Die program word regstreeks vanuit die ateljee uitgesaai. Dit fokus op gebed en voorbidding, getuienisse, aanbidding en die Woord.

Praise Him Radiokansel 657AM

Let’s Praise Him

'n kerkdiens op die radio

Meer inligting




Current track

Title

Artist

Background
Radiokansel 657AM