Mphatlalatsane

7 August 2020

Herders van verskillende denominasies sluit by ons aan om die Woord van God te leer. Met Mpatlalatsane op Radiokansel 657AM, kan luisteraars vroeg elke weeksdag ‘n vars Woord van God verwag. Skakel in saam met jou gasvrou, die talentvolle Bahle Nhlapho.

Mpatlalatsane Radiokansel 657AM

Mphatlalatsane

Begin jou dag met Bybelse Waarheid en gebed

Meer inligting




Current track

Title

Artist

Background
Radiokansel 657AM