Span
Page: 2
Jannie Pelser is 'n bekende gospelsanger, predikant & media-persoonlikheid.
Janine is 'n bekroonde radio-omroeper, inspirerende spreker en skrywer.
Given help jong mense om die moderne wêreld te verstaan.
Dwain is passievol oor God, sy gesin, jeug, musiek en sport.
David is 'n radio-omroeper, skrywer, spreker en dosent.
Skrywer, redakteur van Lééf, motiveringspreker en radio-omroeper.
'n Ewige student van die Woord van God & bekroonde skrywer.
Tyrell Haag is 'n bekende en gerespkteerde stem in Christen radio-uitsending.
Bekende aktrise, aanbieder op Radiokansel, stemkunstenaar & sanger.
'n Gerespekteerde en geliefde Radiokansel aanbieder.
Refilwe is bekend vir haar liefde vir mense.
Liese is 'n optimis wat hou van 'n goeie dosis humor.