Author: Han@Pulpit
Page: 3
Wat is die ware betekenis van Kersfees vir jou as kind van God en sou ons die gawe (geskenk) van Christus herken het toe Hy op aarde was?
Ons leef in uitdagende tye en om te sê “moenie vrees nie” klink bykans onmoontlik. Elkeen van hierdie persoonlikhede kan kragdadiglik deur God gebruik word. Vandag wil ek jou bemoedig om presies dit te doen. Jy mag dalk voel dat jy alleen deur die ‘dal van doodskaduwee’ gaan. Of deur ‘n tyd wat bitterlik swaar […]
Ek het al die storie van Dawid en Goliat ontelbare kere gehoor, maar die naweek het ek goed raakgehoor wat ek nog nooit voorheen verstaan het nie en wat my laat besef dat Goliat nogsteeds ons koggel. Toe Saul en die hele Israel hoor wat die Filistyn sê, het hulle geskrik en baie bang geword. […]
Christene van vandag staar unieke uitdagings in die gesig en Die Woord vir Vandag op Radiokansel is ‘n hulpmiddel om ons te help om geanker te bly in Christus.
Radiokansel kan jou help om jou Testament gratis op te stel en jy sal ook spaar op boedelbelasting.
Jou Daaglikse Metgesel met al die funksies wat jy nodig het by jou vingerpunte.
Jou Daaglikse Metgesel met al die funksies wat jy nodig het by jou vingerpunte.
Wat beteken dit vir jou dat God die Bron van Lewe is? Dit is die dag wat die Here gemaak het en Hy het net die beste vir jou in gedagte. Fokus vandag jou oë op die waarheid wat Hy in jou lewe is. Miskien voel jy vandag soos Moses toe God hom diep in […]
Inspirasie moet om skakel in transformasie.
‘n Verhaal van hoe die wete dat God in ons midde is lewens verander. Daar word ‘n verhaal vertel van ‘n groep monnike wat iewers in ‘n woud in Duitsland gewoon het. Daar was voortdurende onenigheid tussen hulle en dit het later die hoofpriester tot moedeloosheid gedryf. Op ‘n dag het hy sy mantel gevat, […]