Inspirasie saam met Lynette Beer

21 October 2020

Inspirasie met Lynette Beer is ‘n klein, maar kragtige potgooi op Radiokansel tydens Goeie Nuus Tyd elke Donderdag. Dit is een van ons luisteraars hoogtepunte van die week. Volgens Lynette is die alfa en omega van byna elke enkele menslike kwessie verhoudings. Om persoonlik tevrede te wees, en om professioneel suksesvol te wees, moet jy eers ‘n gesonde verhouding met jouself hê, en tweedens, simbiotiese verhoudings met ander ontwikkel.

Kry jou weeklikse dosis van inspirasie saam met Lynette Beer op Radiokansel. Kort, humoristiese en lewens veranderend.

Lynette Beer inspirasie radiokansel

Inspirasie saam met Lynette Beer

Kort, humoristiese en lewens veranderend

Meer inligting




Current track

Title

Artist

Background
Radiokansel 657AM